

SELDERY SLAAI
Seldery fyn gekap
Groen appel fyn gekap
en ‘n pakkie cashew Neute….
Sous
Mayonnaise
Mosterd
Klein bietjie kondensmelk na smaak
Sout
Peper
En paprika
N WENNER PROBEER GERUS!!!
Hoeveelhede maak nie saak nie, wat slaai betref hang af vir hoeveel mense ♡
sous gewoonlik half mayonnaise, kwart kondensmelk en bietjie melk, speserye soveel as wat jy wil
BRON- San-jone Nykie van Dyk






