

OONDGEROOSTERDE VARKPENS (PORK BELLY)
Maak snye op die vel. Sout vel goed en sit in yskas op ‘n koek afkoel rak ONBEDEK vir 24 uur.
Maak die oond full blast warm en sit pork belly in oond vir 15 min.
Draai die hitte na 150ºC en bak vir 4 ure.
Resep en foto: Niel Horak






