dit is ‘n koekie resep van my ma baie maklik:
8 koppies meel,
500 gram botter of margarien,
4 eiers,
1 koppie appelkooskonfyt,
1 pakkie koeksoda (12gram)
3½ koppies suiker,
Meng goed. laat staan oornag by kamer temperatuur. rol in balletjies druk effens plat bak by 180ºC vir ± 15 minute.
Lewer ± 220 koekies
Stompie Theron Borman Moet net nie meer koeksoda ingooi as wat dit vra nie my dogter het eenkeer te veel ingegooi toe was daai koekies darem vir jou taai gewees
Stompie Theron Borman








