CREAM CHEESE FROSTING
125 g butter
230 – 250 g cream cheese, softened
1 teaspoon vanilla
1 ½ cup confectioners’ sugar
Preheat oven to 180ºC. Mix everything in a bowl with a fork. Pour into a greased 9×13 inch pan and bake for 35 – 40 minutes (until top is golden brown).
Frosting:
Beat butter, cream cheese and vanilla together until creamy. Gradually mix in powdered sugar.
Frost cake with cream cheese frosting while still warm. Sprinkle with chopped nuts if desired.
Die Easy Pineapple Tart het verander in halwe resepte. Een met pynappel en die ander helfte, fyn gesnyde ryp vye uit my tuin. Die vye is vir my die beter een, altwee baie lekker. Dit laat my dink aan die appeltert resep waar die ideal melk en suiker oor gegooi word.
Nota: Louise Groenewald
Dis baie lekker, maak hom gerus. Ek het die resep 1 ½ keer gemaak vir ‘n oondpan grootte. My versiering bo-op was ‘n pakkie “padkos” met gemengde neute, sade, ens.










Retha Myburgh
ek ken hierdie presiese resep as die Hawaïse Troukoek resep…. 🙂 soms gooi ek grennadilla moes ook by – dis heerlik….!
Louise Groenewald
En die koek raak lekkerder as hy bietjie staan, soos wortelkoek smile emoticon