“Diepsee – Dopie” doopsous
185 g Tunavis afgewater(1 blik)
75 ml Mayonnaise
5 ml Pietersielie
Tamatiesous – na smaak
Blatjang – na smaak
Knippie paprika
Bietjie gerkins gekap
Meng al die bestanddele.
Garneer en sit voor met southappies
Resep: Chantelle Myburgh Geldenhuys.