Rof en onbeskof gedoen met vars kruie, heel swart peper, knoffel en blapsie worcestersous. Die hoof vloristof was droë witwyn en dry lemon met bietjie vrugte stukkies.
Dit was voorwaar lekker moet ek sê. As mense hom soeter wil hê moet hulle die dry lemon met coke vervang of dan nou ginger ale. Laasgenoemde werk wondere met pluimvee.
Idee en foto: Deon Huysamen








