Verhit oond tot 180 ºC.
Skep macaroni in ‘n lig ge-oliede oondvaste skottel en plaas eenkant.
Rol worsies in gesoute meel en braai in warm olie tot alkante bruin.
Voeg sprietuie by en braai ‘n paar minute.
Roer nou en dan. Skep die worsies en sprietuie op die macaroni.
Meng die res van die bestanddele, behalwe die parmesan kaas en klits deeglik.
Skep die mengsel oor die worsies en macaroni, strooi parmesankaas oor en bak 30 minute tot bruin en gaar.
Resep geplaas deur Joanie Vermaak Schutte
Foto: Alletta Burgess
One thought on “VARKWORSGEBAK”
Leave a comment
You must be logged in to post a comment.









Alletta Burgess
My Varkwors gebak was absoluut heerlik. Dit sal defnitief op my spyskaart bly volgens my man se instruksies