
PILCHARDS KOEKIES
Ek gebruik:
1 blikkie pilchards, haal die klein graatjies uit
1 klein uitjie, gerasper
1 koppie koekmeel
1 teelepel opgehoopte bakpoeier
1 eier
sout en peper na smaak
Meng alles saam.
Bak in vlak olie wat nie te warm is nie.
Foto: Marie Rheeder Troskie






