
KLAPPER HOPIES
2 koppies suiker
½ koppie melk
125g botter
½ koppie kakao
Gooi bogemelde in kastrol, smelt en kook vir 5 minute
Haal van plaat af
Roer 1 teelepel vanilje by
Roer 3 koppies oats by
Roer 1 koppie klapper by
Roer goed deur en maak bollejies
Pak op ‘n skinkbord en laat afkoel.






