
HOE OM SAMPIOENE TE VRIES
Anni Santana
Ek braai in bietjie botter vir paar minute en sit in sakkies.. vries sodra afgekoel.. nog nooit siek geword nie!
Rio Judy Canovi Brand
Ek het eers die buite velletjie afgetrek. Ek het dit nie met water of servet skoon gemaak nie. Gesny en gevries.. Kyk hoe mooi lyk hulle gevries!
Karen Mackay
Snipper en krap oop op ‘n skinkbord. vries en verpak dan in sakkies







Geskuif