GRONDBOONTJIEBOTTER BROODJIE
2 koppies gesifte koekmeel ¾ koppie grondboontjiebotter ½ kkoppie suiker 1 eier, goed geklits 2 teelepel bakpoeier ¾ tot 1 koppie melk 1 teelepel soutSif die droë bestanddele en die suiker saam. Werk die grondboontjiebotter met ‘n vurk in.
Voeg die eier by en meng dit verder met ‘n vurk. Voeg die melk by, meng dit goed en gooi dit in ‘n gesmeerde broodpannetjie. Bak dit 50 tot 60 minute lank in ‘n matige oond by 180ºC.
DISCLAIMER: BY SUBMITTING CONTENT TO THIS WEB SITE, YOU ACKNOWLEDGE AND AGREE THAT THE TERMS AND CONDITIONS STATED IN THIS POLICY APPLY TO YOUR INTERACTIONS WITH ANY WEB SITE COMMUNITY AND THAT GOOD AND VALUABLE CONSIDERATION HAS BEEN PROVIDED TO YOU. IF YOU DO NOT AGREE WITH THESE TERMS AND CONDITIONS, DO NOT SUBMIT CONTENT TO THIS WEB SITE OR OTHERWISE ACCESS ANY COMMUNITY FEATURES ON THIS WEB SITE.