BUFFALO WINGS
Ek maak ‘n spice mix na smaak aan met paprika en peri peri spice, aromat en garlic sout, maak dit soos jy daarvan hou. Dan gooi ek die vlerkies goed met die spice en sit dit in ‘n oondpan met bietjie olyfolie op 220 grade C tot die vlerkies gaar is. Ek gooi dan heuning oor en laat die vlerkies bak tot hulle taai is.
Leanne Thurston Coetzer








