SPESERY KOEKIES
… uit ouma se spens
Die is en bly my favourite koekie forever, ek deel graag.
300 g koekmeel
7 ml koeksoda
5 ml fyn gemmer
3 ml fyn kaneel
200 g botter of margarien
200 g bruinsuiker
1 eier
60 ml heuning of stroop
12.5 ml strooisuiker

Sif meel, koeksoda en speserye saam. Room botter en suiker saam.
Voeg eier by en klop alles goed. Voeg heuning /stroop by en meng.
Roer droë bestanddele by en meng goed. Vorm klein balletjies.
Doop die helfte van elke balletjie in water en dan in die strooisuiker.
Plaas met suikerkant na bo op ‘n gesmeerde bakplaat druk effens plat met ‘n vurk.
Bak 12 – 15 minute in ‘n voorverhitte oond teen 180ºC.

Geplaas deur Lulu Els
Foto: Adam Cloete
Foto: Adam Cloete

geskuif