KERRIEBEESHAAS (FILLET)
Rol jou Beeshaas of fillet, in jou gunsteling kerrie, sodat dit heeltemal toe is.
Sit bietjie botter in ‘n swartpan ( nie riffel nie ) en braai.
Gooi room by en laat stadig prut, tot vleis gaar is, en room lekker kerrierig.
(Moenie skaam wees vir die room nie, jy kan maar gooi)
Bedien saam met mash !
( HEERLIK )
Resep Giepie Walters . – Ansi Fourie Pypers Fourie








