Nota: Hummingbirdkoek muffins gebak. Roomkaasversiersel met papawersaad pampoenpitte en cranberries. (Koekresep gevat, 30 – 35 min gebak. 40 muffins gekry en dit vries goed)
Ek vat roomkaas, bietjie kaneel, bietjie versiersuiker en ‘n proppie vanilla. Ek maak dit nie so soet nie.
Hemel op aarde!
Foto en resep geplaas deur Charne de Jager








