Roer die kakaomengsel by die suikermengsel
Kook tot verdik.
Voeg ‘n proppie vanilla geursel by en meng deur.
Pak in lae in voorbereide bak, begin met tennisbeskuitjies tot al die bestanddele opgebruik is.
Plaas in die yskas.
Bedien met styfgeklope room
Resep en foto: Benhet Nieuwenhuis ( het by ‘n vriendin gekry)








