
SOET PASTA EN TUNA SLAAI
‘n Pak gekookte pasta
Twee blikkies tuna in water
‘n Halwe gekapte ui
‘n Halwe gekapte groenrissie
‘n Blik geroomde suikermielies
Mayonnaise
2 eetlepels kondensmelk
Meng alles saam, laat staan vir ‘n paar uur en geniet
You cannot copy content of this page