SKILFERKORS APPELDEEG RINGE
2 appels
3 plat skilferkors velle
melk
suiker
vlapoeier
Ontpit appels en sny in drie ringe per appel. Sny velle in 2 cm lengtes. Draai om ringe. Bak by 200°C vir 25 minute. Maak dun vla van orige bestanddele.
Brunhilda Venter








geskuif