In nagereg glas, laag fyn puff pastry, laag Kerrie Appel, laag vla, herhaal, versier met fyn snytjie Appel en stukkie puff pastry,
Appel en mint SHOT!
2 appels en handvol vars mint deur juicemaker gesit, in shotglasie, vars mint blaar ingesit en toe vrieskas toe..
Jy kan die shot net so drink ook sonder vries, of natuurlik biki vodka bygooi!
Die Appel-mint shot is baie verfrissend na die Kerrie.
KERRIE VIR NAGEREG??? Iets wat jy Moët probeer!!!!!
HEIDI ROWE








