HABANERO PEPPER SOUS
750ml versapte red peppers
350ml versapte habanero peppers
350 ml asyn
2 pakkies brouers gis
een eetlepel sout
Bring asyn tot kookpunt en haal af, laat biedjie afkoel en meng brouers gis in en rus vir 20 minute. Voeg als in erde of vlekvrye staal pot en prut vir 45 minute, roer dikwels so dit nie vasbrand nie, stoor in glasbottels, hoef nie in yskas gesit te word nie. Peppers kan oor kole gerooster word vir n fantastiese gerookte pepper sous.
FOTO EN RESEP:Eugene Andrew Ferreira