LEKKER PEPPERMINT CRISP TERT
Tennisbeskuitjies
2 pakkies Orley whip
23 groot malvallekkers
1 koppie melk
150 g peperment sjokolade plus ekstra
Pak ‘n laag tenneisbeskuitjies onder in ‘n tertbak.
Klits die Orley Whip styf.
Smelt die malvalekkers met en melk saam op lae hitte.
Rasper 150 g peperment sjokolade in die mengsel in en vou die styf geklitste Orley Whip ook in.
Skep in bak bo-op tennisbeskuitjielaag.
Rasper nog bietjie sjokolade bo-oor en plaas in yskas.
Baie lekker!
Resep en foto: Erika Beer Loedolff