“FOOLPROOF” PANNEKOEK
My pannekoek resep is foolproof.
4 koppies koekmeel
4 koppies melk
4 eiers
2 koppies water
2 eetlepels olie
so bietjie sout
Die olie in die deeg beteken jy hoef niks in die pan te sit nie. As die deeg bietjie te dik is, gooi ek net extra water by.
Bak in ‘n warm pan.
Resep deur Lara Maria Botha








