MIELIEPAPTERT – SUNET
Braai saam:
2 fyngekapte uie
1 greenpepper in blokkies gesny
1 pakkie diced bacon
Haal van stoof af en gebruik sommer die pot om die vlg bestandele saam te meng:
1 blikkie sweetcorn
1 blikkie pitmielies
3 koppies mieliemeel
250 ml room
250 ml water
1 pakkie sampioene – in skyfies gesny
1 teel bakpoeier
1,5 teel sout
2 eetl. suiker
2 tamaties in blokkies gesny
Smeer/spuit pyrex bak met spray and cook en gooi beslag daarin. Bak @ 180 grade vir ongeveer 1 uur. Strooi ongeveer 1 kop. kaas bo-oor – laat staan tot moet opdien en warm sommer op tewyl jy die kaas laai verbruin onder die gril. HEERLIK en MAKLIK!
Sunet Dodd hier is die resep weer:








