Braai die uie tot sag, voeg gekapte spek en knoffel by, roer en braai vir so 5 minute. Skep gaar macaroni in die bak, skep die spekmengsel bo-oor. Roer effens.
Giet die eier/melk mengsel oor, rangskik gesnyde tamatie bo-op en sprinkel gerasperde kaas bo-oor. In die foto het ek Mozzarella-kaas gebruik.
Giet die eier/melk mengsel oor, rangskik gesnyde tamatie bo-op en sprinkel gerasperde kaas bo-oor. In die foto het ek Mozzarella-kaas gebruik.
Bak vir omtrent 30 min, 180°C. Rooster bietjie bo-op vir ‘n mooi kleur en crispy laag.