stroop ;
625ml water
310 ml suiker
5 ml gemmer
kook dit alles saam in n diep pot
DEEG;
125ml appelkooskonfyt
125ml botter
375ml meelblom
10ml koeksoda
knippie sout
Smelt botter en meng die res van die bestandele goed saam.
Skep lepels vol van die deeg in die kokende stroop
Sit deksel op en kook baie stadig vir 10 minute
Dien op met room en vla of sommer altwee. Heerlik !!
RESEP EN FOTO: Marianne Jacoby