DRIE BESTANDDELE BROOD Posted on June 8, 2013 by Rina Kleinhans Posted in 2-4 Bestanddele / 2-4 Ingredients, Brood / Bread 1 Comment DRIE BESTANDDELE BROOD 500 g bruismeel 500 ml karringmelk of amasi sout na smaak Meng alles goed saam en bak in oond by 180 ºC vir 1 uur, hou maar dop en toets vir gaarheid VARIASIE Kan gerasperde kaas insit indien verkies – Heidi Rowe Resep: Riana du Plessis Foto: Heidi Rowe Share this...FacebookPinterestTwitterLinkedin
geskuif