BONESOP
500 g suikerbone
250 g Skaap ribbetjie ontbeen en klein gesny(of stowevleis)
200 g aartappels
1 Eisbein (of 1 pakkie spek fyngekerf)
200 g uie
1 Blikkie heel tamaties( kook later fyn)
10 ml sout
2 ml Heel swart peper korrels
½ ml Cayenne peper
10 mlbruinasyn
4 groot wortels en 3 groot artappels (blokkies gesny) 5 Koppies water
METODE
Bone glad nie geweek nie.. potbraai jou vleise en uie bietjie tot lig bruin.. plaas alles saam in slow cooker op Auto v 8ure..
Sny die wortels en aartappels in blokkies en meng daarby.
Malie Louw







