

BRAAISLAAI MET BAKED BEANS
Klink lekker, geniet!
6 eiers (hard gekook en opgekap)
1 blik pitmielies
1 koppie gerasperde kaas
1 groot opgekapte ui
1 blik baked beans (opsioneel)
titseltjie mosterd
mayonnaise
Meng alles saam.
Resep: Joanie Vermaak Schutte






