Ek het my eie al gemaak baie lekker.
1 blik sardien in tamatiesous
1 pak 500g stork
Haal vissies uit maak oop verwyder graat en partymaal is daar eiers in haal uit.
Maak vis fyn, sny margerien in stukkies of rasper en meng met elektriese klitser, voeg halwe kopie olie geleidelik by terwyl menger heeltyd loop……heerlik.
Resep en foto: Maria Oneale








