

ONTBYT SMOOTHIE
250 ml koue rooibostee, groentee of suikervrye sap
enige vrugte
1 klein bakkie yogurt
250 ml kelloggs Special K of Weetbix
Versap alles en geniet. (al vir baie lank my ontbyt, vullend en gesond, ek voeg partykeer ‘n sakkie “instant oats” ook in, ipv die ander pap)
Resep: Lynette Ackermann






