

GROENTE IN DIE OOND
Vir die van julle wat ‘n groente in die oond wil druk:
vul jou bak met groentes van jou keuse.
Geur met biltong speserye, bruinsuiker en heuning.
Drizzle met olyfolie en bak teen 180 ºC vir so 40 minute.
Die biltong speserye is ‘n treffer.
Bron: Michael Coetzee






