KOUE STAMPMIELIE GEREG
KOUE STAMPMIELIE GEREG 500 g gaar stampmielies 1 blikkie pitmielies 250 g gebraaide spek in blokkies 1 groenpeper in blokkies ½ koppie sweet chilli sous OF 1 koppie griekse of franse slaaisous 1 koppie mayonnaise ¼ koppie roomkaas 2 eetlepels kondensmelk 4 feta wiele in blokkies 1 koppie cheddarkaas in blokkies

