AARTAPPELS MET ROOM EN “SWEET CHILLI” SOUS
AARTAPPELS MET ROOM EN SWEET CHILLI SOUS Foto: Rina Kleinhans 2de Foto: Roni Van Der Walt Resep: Annetjie van Huyssteen FOOD LOVERS RECIPES 4 middel groot aartappels 150 ml room 150 ml sweet chilli sous sout en varsgemaalde swart peper Kook die aartappels in water met sout tot redelik gaar, dreineer die ekstra water af. Meng

