TURKSVYSLAAI
TURKSVYSLAAI Hierdie resep het ‘n prys gekry vir bykos op ‘n potjiekos-kompetisie. 10 turksvye 250 ml jogurt (gewone) 100 ml room 5 eetlepels soet blatjang 2 ml sout 2 ml wit peper 2 t gekapte grasuie (Chives), vars indien moontlik 1 t vars dill of droë, maar gebruik dan minder gekapte pietersielie vir garnering

