SO ISSIT PATATS
SO ISSIT PATATS Hierdie resep is my eie, sommer iets anders vir braaivleis of bykos. Ek “love” die oranje patats.1 patat, per persoon, medium grootte, goed skoon gewas. Kook of bak die patats met skil, tot sag. Maak ‘n dik kaaswitsous met knoffel. Sny die gaar patats oorkruis, druk op en oop. Plaas 5 Dorito

