BESTE PERI PERI SOUS
BESTE PERI PERI SOUS Hierdie is die beste Peri-Peri sous wat ek nog geproe het. Dis outentiek en smaak fantasties. Hierdie sous is briljant op hoender. Die marinade wat oorbly kook jy vir ‘n minuut of twee en gebruik as ‘n dip. Die sous moet so dag voor die tyd gemaak word dat die geure

