IDEES OM VARS EIERS TE BEWAAR-EGG STORAGE
IDEES OM VARS EIERS TE BEWAAR-EGG STORAGE Petré Van Jaarsveld – pak die eiers tussen growwe sout .. die 50 kg sakke wat by die Kooperasie gekoop kan word Niekie Bushby – Jy kan dit vries – breek ‘n eier per 1 vakkie van ‘n yskasbakkie. Vries dan so. Nicolette Walsh – Ek vries myne.

