
ANNALIZE SE SMELTKOEKIES
Annalize Jacobs van Menlopark het vir Rooi Rose haar ma se smeltkoekie-resep gestuur. Dis vinnig en baie lekker.
Die resep is genoeg vir sowat 120 koekies.
200 g (1k) suiker
220 g (1k) botter
3 eiers
500 g (4k) bruismeel
klapper om koekies in te rol. Continue reading

