

REGTE SPUR KAASKOEK
Resep geplaas deur Ilse Erasmus
FOOD LOVERS RECIPES
3 houers gladde maaskaas/roomkaas
250 ml room
1 koppie witsuiker
4 eiergele
vanilla geursel
sout na smaak
1 hoogvol eetlepel vlapoeier
4 eierwitte
Meng al die bestanddele behalwe eierwitte.
Klits witte styf en vou by mengsel in.
Bak 45 min by 160º C







Geskuif.