

BOTTERROOM VERSIERSEL
200 g sagte botter
450 g versiersuiker
1-2 eetlepels melk
1-2 teelepels vanilla
Meng alles saam tot glad en romerig. En versier soos verkies. Werk goed in ‘n versierbuis.
Resep: Frances Smith
You cannot copy content of this page