BOTTERROOM VERSIERSEL


BOTTERROOM VERSIERSEL
200 g sagte botter
450 g versiersuiker
1-2 eetlepels melk
1-2 teelepels vanilla

Meng alles saam tot glad en romerig. En versier soos verkies.  Werk goed in ‘n versierbuis.
Resep: Frances Smith