

LEKKER TAAI HOENDER
10 hoenderboudjies
sout en peper
koekmeel om hoender in rol
Rol die hoender in meel skud af en pak in oondpan. Maak dan ‘n sousie met die volgende:
125 ml heuning
125 ml suurlemoensap
30 ml soyasous
Gooi oor hoender en bak teen 180°C vir 1 uur. Drup van die sous in die pan oor hoender elke nou en dan terwyl dit in die oond is, dit is awesome, hoor my lied.
Foto: Roni van der Walt







geskuif en aangepas