

ROOMKAAS VERSIERSEL
Resep: Aneen Ferreira
Foto: Adam Cloete
FOOD LOVERS RECIPES
Ek het lank gesoek vir regte resep vir wortelkoek versiersel tot ek die een gekry het, tot lekker op Rooifluweelkoek.
Versiersel:
4 eetlepels margarien/botter (60 ml)
2 kopppies versiersuiker, gesif
2 eetlepels maaskaas
bietjie melk, as benodig
Room margarien/botter en voeg versiersuiker bietjie vir bietjie by. Voeg melk by as te dik. Roer maaskaas by. Regtig ‘n wenner!
Versiersel;
4 eetlepels Botter/margarien
2 eetlepels maaskaas/roomkaas
2 koppies versiersuiker
Bietjie suurlemoensap. (omtrent 1-2 teelepels)
Heerlik







Die versiersel is die eerste suksesvolle roomkaas versiersel wat ek nog ooit gemaak het. Ek stem saam met Aneen Ferreira, wat ‘n wenner!! En dit nogal met maaskaas.