

CREMORA VERSIERSEL
1 sakkie cremora poeier (400 g)
1 koppie kookwater
Meng goed en verkoel in vrieskas vir 1 uur.
Klits op hoë spoed vir 8 minute.
Voeg by:
2 pakkies kits poedings van jou keuse, klits goed deur en spuit of smeer op.
Hou sy vorm baie goed!
Resep geplaas deur Venetia Fourie







geskuif