

DEEG VIR BLOMKOOL EN BROCCOLI
Foto en resep: Alta Gunter van Dyk
FOOD LOVERS RECIPES
¾ koppie koekmeel
½ koppie mieliemeel
½ koppie melk
2 eiers
speserye na smaak
Meng bogenoemde saam om ‘n slapdegie te kry.
Krummels
Breek blomkool en broccoli in blommetjies.
Doop blommetjies in deeg, rol in krummels.
Braai in warm diep olie tot gaar en mooi strooi kleur.
Haal uit op kombuis papier.







geskuif