

ESTELLE SE SOSATIES MARINADE
42 ml asyn
60 ml water
250 ml suiker
42 ml appelkoos konfyt
11,25 ml kerrie
10 ml borrie
5 ml sout
1,25 ml knoffelsout
20 ml tamatie sous
Kook alles saam vir ‘n rukkie en verdik met maizena.
Marineer die sosatie vleis vir ‘n week.
Resep en foto: Estelle Kotze






