
PIZZA JAFFELS
Braai saam:
1 gekapte ui
½ pakkie sampioene, opgesny
½ red pepper, opgesny
½ yellow pepper, opgesny
1 pakkie bacon, opgesny
4 cheesegrillers, opgesny
¼ pakkie kersie tamaties, opgesny en hou dit vars
Mozerella kaas, gerasper na smaak
Smeer jou brood, pak van alles bo-op die een sny, plaas die ander sny bo-op en sit in jou jaffel maker. Maak jou jaffels soos gewoonlik.
Resep en foto: Ryno en Zelda Herridge






