

HEERLIKE BROS AARTAPPELS
Skil aartappels sny in grote wat jy wil hê …. kook in ligte sout water tot sag . Water goed af sit terug op warm plaat tot aartappels droog is …. en al die tyd skud jy dit baie liggies ( ek laat my aartappels ook af koel voor ek dit bak ) Dan verwarm ek olie in n groot pot tot goed warm maar nie rookwarm nie en bak tot mooi bros en goudbruin , olie moenie te warm wees nie aartappels met lekker stadig braai.
Idee geplaas deur Petro van Genderen
Foto: Petro van Genderen






