

TUNATERT MET WITSOUS BASIS
Maak witsous (dik):
1 liter melk
1 ¼ koppie meel
250 g margarien Stork
sout na smaak
Meng by witsous:
3 blikkies tuna in water, dreineer die water
gerasperde ui
5 ml pietersielie
knippie rooipeper
4 eiers, geklits
2 koppies gerasperde kaas
Voeg die mengsel in ‘n tertbak en bak by 180°C vir 1 uur.
Haal uit die oond en laat afkoel.
Doe tert raak styf soos dit afkoel, hoe langer dit staan hoe lekkerder raak die tert.
Resep: Madelein Meyer Coetzee







Geskuif.