

ROERBROOD MET SPESERYE
Keer my of ek verrinneweer my…..warm uit die oond, die botter moet so wegsmelt in die korsie.
1 kg koekmeel
1 pk pers yeast
1 1/2 eetlepels suiker (ek gooi net 1)
1/2 teelepel sout
4 koppie lou water
Roer deurmekaar
Sit in pan. ( ek bak in 2 kleiner panne)
Laat rys vir 30 min.
Bak 60 min teen 180°C. (ek bak 45 min)
Opsioneel vir smaak.
Ek voeg knippie elk van die volgende by:
Italian herb
Roosmaryn
Sweet basil
Pietersielie
Origanum
Resep en foto: Mariette Heydenrych-Kotze






